My Man het Dementia – Christine Veldsman
My Man het Dementia - Christine Veldsman Ons is bevoorreg om vir Christine as deel van die liggaam van Christus in Somerstrand te hê. Ons ken haar hartlike vriendelikheid, haar…
My Man het Dementia - Christine Veldsman Ons is bevoorreg om vir Christine as deel van die liggaam van Christus in Somerstrand te hê. Ons ken haar hartlike vriendelikheid, haar…
Daar is ‘n paar fases waardeur jy gaan soos jy geestelik groei.
Twee goed - Boublokke - is regtig belangrik in die eerste drie fases:
Maar om regtig te vorder na die vierde fase is daar meer nodig:
Geen wonder dat Jesus so pertinent gefokus het op DIENS in die laaste fase van sy werk met die dissipels nie.
En wat my tref van sy manier van werk, is dat Hy dit met soveel deernis doen.
Ons lees Markus 10:35-45
Dit is belangrik om die konteks van hierdie verhaal in ag te neem.
Jesus is besig op reis na Jerusalem (hoofstuk 10 en verder). Dit is waarvoor Hy gekom het, om in die sentrum van die Joodse geloof, die hoogste prys te betaal. Sy hele bediening stuur af op hierdie grootste liefdesdaad, om aan ‘n kruis vir die Jode en trouens vir alle mense te sterwe. Elke ding wat Hy tot dusvêr gedoen het, elke genesing, elke lering, elke diens wat Hy gelewer het, loop uit op die grootste diens wat enigiemand nog ooit aan die mensdom bewys het, om die pad na God deur die kruis en opstanding oop te maak.
Let op hoe Jesus se hele roepingsverstaan opgesluit lê in vers 45, dat Hy gekom het om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense, om hulle uit hulle slawerny aan die sonde los te koop.
Verwelkoming Vraelys - PowerPoint twee slides: Waar die skakel is en waarheen die skakel jou neem. Simpatie - Ons innige simpatie aan Gerrit Venter, kinders en familie met die heengaan…
Verwelkoming REËN: Dit het 'n bietjie gereën na ons verlede Sondag gebid het. Dit het wel baie gereën in ander dele van ons land. Ons moet aanhou bid, en ook…
Verwelkoming BIDDAG VIR REËN: Maandag, 1 Februarie om 15:00 'n biduur vir reën by Waltonpark HAÏTI NOODLENIGING- Verskeie mense het navraag gedoen of die NG Kerk by die verskriklike ramp…
Hoe hoor ‘n mens die stem van die Here? Daar is natuurlik baie maniere waarop die Here met ons as sy kinders praat. Deur ons ervarings met die stigting van…
Verwelkoming Ons vier vandag ‘n besonderse fees in die kerk. Dit is Epifanie, ‘n baie ou fees, wat al vanaf die vierde eeu deur Christene gevier is. Tog interessant hoe…
Verwelkoming Votum Seëngroet Lofliedere Lied 365:1,2 - Hoor die blye eng'lelied aan die Koningseun gebied: Vrede op aarde - God die eer - Hy daal tot die sondaar neer. Lied…
Verwelkoming Votum Seëngroet Lofsang Lied 344 - O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd Lied 342 - O Jesus, ons Heer, U het…
Verwelkoming Ons vier vandag die misterie van die menswording van God in Christus Jesus. Die 4 kerse hiervoor staan vir Hoop, Vrede, Vreugde en Liefde. Dit is 4 kerse, en…