Almal lees die Bybel anders? Gesprek oor hermeneutiek
Hier is 'n video van my gesprek met ds Dubois du Toit van NGK Suiderhof in Namibië oor die kern belangrike onderwerp van 'Hermeneutiek'. Dit is die kuns van hoe…
Hier is 'n video van my gesprek met ds Dubois du Toit van NGK Suiderhof in Namibië oor die kern belangrike onderwerp van 'Hermeneutiek'. Dit is die kuns van hoe…
This is the story of my journey. Please hear this well: I do not have answers to all of my questions. In fact, I am still not exactly sure where this journey might lead. But I am certain that the questions are worth asking—and I am certain that God is a patient, though sometimes demanding, teacher. I am not completely sure about the ending of the story. But the beginning, I believe, was a plane trip to hell . . . (more…)
My Man het Dementia - Christine Veldsman Ons is bevoorreg om vir Christine as deel van die liggaam van Christus in Somerstrand te hê. Ons ken haar hartlike vriendelikheid, haar…
Hoe hoor ‘n mens die stem van die Here? Daar is natuurlik baie maniere waarop die Here met ons as sy kinders praat. Deur ons ervarings met die stigting van…
Baie gelowiges het moontlik al kennis geneem van Richard Dawkins se ateïstiese agenda wat hy in verskeie boeke volg. Hy spesialiseer daarin om geloof belaglik te maak en met evangeliese ywer ateïsme te bevorder.
The Dawkins Delusion? Atheist fundamentalism and the denial of the divine (2007) van Alister McGrath en Joanna Collicutt McGrath is geskryf om gelowiges te help om hierdie venyn te hanteer. Dit ontbloot die ateïstiese fundamentalisme van Richard Dawkins se boek The God Delusion (2006) en wys onomwonde op die swak argumente wat Dawkins aanvoer.
Die doel met die boek is eenvoudig: “(to) assess the reliability of Dawkins’ critique of faith in God” (:xiii).
Die boek bevat die volgende vier hoofstukke:
Follow Me. What’s Next for you? is die opvolg van Reveal – Where are you? deur dieselfde skrywers, Greg Hawkins en Cally Parkinson. (Lees die volledige opsomming hier) Dit bevat…
NAVORSING(Lees die volledige opsomming hier)Met die naderende voltooiing van Willow Creek se ambisieuse bouprojek in 2003, het die leierskap van Willow met ‘n strategiese proses begin om God se wil…