God hou wat goed is nie terug van hulle wat onberispelik leef nie – Psalm 84
God hou wat goed is nie terug van hulle wat onberispelik leef nie – Psalm 84
NGK Somerstrand 09:00 22 Augustus 2021 Youtube en kerk
(more…)
God hou wat goed is nie terug van hulle wat onberispelik leef nie – Psalm 84
NGK Somerstrand 09:00 22 Augustus 2021 Youtube en kerk
(more…)
Tema: Laat niemand jou verlei met niksseggende redenasies nie – Efesiërs 5-6-20 Reeks: Die eenheid van die kerk is op die spel NG Kerk Somerstrand 15 Augustus 2021 09:00 (Youtube en kerk)
Tema: Moenie die Duiwel plek gee nie – Efesiërs 4:17-5:5 Reeks: Die eenheid van die kerk is op die spel NG Kerk Somerstrand 8 Augustus 2021 09:00 (Youtube)
Verwelkoming
Dit is tyd vir ons weeklikse asemskep spasie. Om saam die Here te aanbid. Om sy goedheid te bely. Hy is regtig getrou, maak nie saak wat die lewe aan ons opdis nie.
Ek het net een aankondiging:
Kerkdienste
Alle eredienste is afgestel ter wille van veiligheid. Ons het wel drie dienste op Youtube: Ligkids en Pulse vanaf 06:00 beskikbaar op Sondae; Familiediens 09:00 op Sondae. Pulse handel vandag oor die getuienis van Hettie Brittz: Waar was God toe ek verkrag is? Jy kan dit nie misloop nie. (more…)
Hoe lyk jou hart? – 1 Samuel 16
Somerstrand Youtube en 09:00 in die kerk – 13 Junie 2021
Gebed ontsluit God se krag Ek het al baie oor gebed gepreek. Ook verskillende Pinksterreekse oor gebed gehou. Maar, hierdie reeks is anders. Hierdie reeks is vir gelowiges wat dieper…
Welkom by hierdie uur van gebed. Jy weet reeds dat ons op twaalf maniere gaan bid. Min of meer 5 minute vir elke element. Ek hoop jy is op ‘n…