Leer met God leef in jou jong dae – Prediker 11:7-12:14

Belydenisaflegging Somerstrand 7 Februarie 2021

Die Prediker verskuif sy aandag na die jeug van sy dag, interessant genoeg aan die einde van sy breë blik oor die sinvolheid van die lewe al dan nie.  Dit is soos ’n jeugdiens aan die einde van die erediens – onthou hy is die Prediker.

Dit is asof alles oploop hierheen!  Daarmee plaas hy, insiggewend genoeg, eintlik sy hoop op die jongmense om meer sin van die lewe te maak as wat hy en ander soos hy in hulle ouderdom daarin kon vind (Bybel 2020-vertaling).

Youtube

(more…)

Continue ReadingLeer met God leef in jou jong dae – Prediker 11:7-12:14