Soek jy na bewyse om te kan glo? – Lukas 24:33-48
Soek jy na bewyse om te kan glo? Pulse 18 April 2021 – Lukas 24:33-48
Soek jy na bewyse om te kan glo? Pulse 18 April 2021 – Lukas 24:33-48
God sluit almal in wat vir Hom ontsag het en doen wat reg is Youtube – Handelinge 10:34-43 – 4 April 2021
My God, my God, waarom het U my verlaat? Goeie Vrydag – Psalm 22 – 2 April 2021
Lyding is nie verniet nie Youtube Familiediens – Filippense 2:5-11 – 28 Maart 2021
Verwelkoming
Ons lees vandag die brief aan die gemeente in Filippi, die eerste gemeente in Europa. Paulus praat regdeur die brief oor ons onderskeiding van wat regtig belangrik is. Na buite en na binne. Te alle tye, sê Paulus, moet ons die voorbeeld van Christus volg. Ons lewenstyl moet ooreenstem met die evangelie wat ons verkondig.
Selfs al moet ons ly. Trouens, lyding is ’n voorreg, en ’n teken van ware geloof. Lyding wys dat ons ware burgers van die hemel is. Want, soos hy in hoofstuk 2 gaan aantoon, lyding is nie verniet nie.
Hy roep daarom elkeen van ons op een van gees en siel saam te stry vir “die geloof in die evangelie”, al is daar ook hoeveel teëstand teen die evangelie. Want, lyding is nie verniet nie. (more…)
Youtube Pulse – Filippense 2:5-11 – 28 Maart 2021
Verwelkoming
Welkom. Ons lees vandag Filippense 2 en ek gaan ‘n bietjie gesels oor emigrasie en jou roeping. Jy is welkom om in die week ook vrae vir my te vra daaroor.
Ons het nie volgende week Pulse nie. Jy is welkom om vir die normale Goeie Vrydag en Paasdiens in te skakel op Youtube of in die kerk. Ons hou ook nagmaal Vrydag 09:00.
Hier is nuus oor Pulse wat in Meimaand terugskuif kerk toe (video clip). (more…)
Die “dwaasheid” van God – 1 Korintiërs 1:17-25
7 Maart 2021 Youtube 09:00 NGK Somerstrand
Is jy al ingeënt? – Genesis 17 28 Februarie 2021 – Somerstrand Youtube 09:00