Leer met God leef in jou jong dae – Prediker 11:7-12:14
Belydenisaflegging Somerstrand 7 Februarie 2021
Die Prediker verskuif sy aandag na die jeug van sy dag, interessant genoeg aan die einde van sy breë blik oor die sinvolheid van die lewe al dan nie. Dit is soos ’n jeugdiens aan die einde van die erediens – onthou hy is die Prediker.
Dit is asof alles oploop hierheen! Daarmee plaas hy, insiggewend genoeg, eintlik sy hoop op die jongmense om meer sin van die lewe te maak as wat hy en ander soos hy in hulle ouderdom daarin kon vind (Bybel 2020-vertaling).
Youtube
Jesus het gesag oor siekte – Markus 1:29-39
Tema: Jesus het gesag oor siekte – Markus 1:29-39 NG Kerk Somerstrand 7 Februarie 2021 – Youtube 09:00
Bevryding van ‘n onrein gees – Markus 1:21-28
Tema: Bevryding van ‘n onrein gees – Markus 1:21-28 Somerstrand 31 Januarie 2021 Youtube 09:00
- Youtube
- Youtube (net die preek)
- Klankbaan (more…)
Net by God vind ek rus – Psalm 62
Tema: Net by God vind ek rus – Psalm 62 24 Januarie 2021 Somerstrand Youtube 09:00
God hou ons vas – Psalm 139
Tema: God hou ons vas – Psalm 139 17 Januarie 2021 Somerstrand Youtube 09:00
Vreugde vir Volgelinge – Matteus 2:1-12
Tema: Vreugde vir Volgelinge – Matteus 2:1-12 Epifaniefees 3 Januarie 2021 Somerstrand Youtube 09:00
Klere maak die man – Jesaja 61:10-62:3
Tema: Klere maak die man – Jesaja 61:10-62:3 27 Desember 2020 Somerstrand 09:00 Youtube
Die duisternis kon die lig nie uitdoof nie – Johannes 1:1-14
Kersfees Tema: Die duisternis kon die lig nie uitdoof nie – Johannes 1:1-14 25 Desember 2020 Somerstrand Youtube 09:00
- Go to the previous page
- 1
- …
- 7
- 8
- 9
- 10
- 11
- 12
- 13
- …
- 47
- Go to the next page




Tema: Net by God vind ek rus – Psalm 62
24 Januarie 2021 Somerstrand Youtube 09:00
Tema: God hou ons vas – Psalm 139
17 Januarie 2021 Somerstrand Youtube 09:00
Tema: Krag en vrede – Psalm 29
10 Januarie 2021 Somerstrand Youtube 09:00
Tema: Vreugde vir Volgelinge – Matteus 2:1-12
Epifaniefees 3 Januarie 2021 Somerstrand Youtube 09:00
Tema: Klere maak die man – Jesaja 61:10-62:3
27 Desember 2020 Somerstrand 09:00 Youtube
Kersfees
Tema: Die duisternis kon die lig nie uitdoof nie – Johannes 1:1-14
25 Desember 2020 Somerstrand Youtube 09:00