Laat niemand jou verlei met niksseggende redenasies nie – Efesiërs 5-6-20

Tema: Laat niemand jou verlei met niksseggende redenasies nie – Efesiërs 5-6-20
Reeks: Die eenheid van die kerk is op die spel
NG Kerk Somerstrand 15 Augustus 2021 09:00 (Youtube en kerk)

(more…)

Continue ReadingLaat niemand jou verlei met niksseggende redenasies nie – Efesiërs 5-6-20

Moenie ontsteld wees nie – glo net! – Markus 5:21-43

Verwelkoming

Dit is tyd vir ons weeklikse asemskep spasie. Om saam die Here te aanbid. Om sy goedheid te bely. Hy is regtig getrou, maak nie saak wat die lewe aan ons opdis nie.

Ek het net een aankondiging:

Kerkdienste

Alle eredienste is afgestel ter wille van veiligheid. Ons het wel drie dienste op Youtube: Ligkids en Pulse vanaf 06:00 beskikbaar op Sondae; Familiediens 09:00 op Sondae. Pulse handel vandag oor die getuienis van Hettie Brittz: Waar was God toe ek verkrag is? Jy kan dit nie misloop nie. (more…)

Continue ReadingMoenie ontsteld wees nie – glo net! – Markus 5:21-43