Rigters 4-5 – Debora – om met moed en oortuiging te leef – Son 18 Okt 09
Verwelkoming Nederlanders Toetrede Lied 154:1,3 - Kom nou tesaam, laat ons vergader - sit Votum Seëngroet Lofliedere Lied 84:1,5 - Hoe lief het ek u woning, Heer - staan Lied…
Verwelkoming Nederlanders Toetrede Lied 154:1,3 - Kom nou tesaam, laat ons vergader - sit Votum Seëngroet Lofliedere Lied 84:1,5 - Hoe lief het ek u woning, Heer - staan Lied…
Tema God is die Pottebakker - Sy hande vorm die klei van ons lewe (Hy is in 'n intieme verhouding met ons) God versamel ons voor Hom Verwelkoming by die…
Verwelkoming Vadersdag - seuntjie beskryf dit as volg: "Dit is amper net soos Moedersdag. Jy spandeer net minder aan die present vir jou pa." Om ‘n Pa te wees is…
Verwelkoming Votum Seëngroet Lofliedere Lied 435 - Heil'ge Gees, u bou 'n tempel deur die Woord wat kragtig werk - staan Lied 436 - Herskep, o Gees, laat leef, o…
Laai hier die mp3 klankbaan af. Terugvoer oor gesprekke Ons leer deur ons eie stories te vertel. Dink oor jou kontak met mense. Waar kon jy grense oorsteek?…
Laai hier die mp3 klankbaan af. Die hartland van die Christelike geloof skuif gedurig Die worsteling met diversiteit is nie 'n nuwe ding nie. Inteendeel, dit is interessant as 'n…
Laai hier die mp3 klankbaan af. Terugvoer Ons leer deur ons eie stories te vertel. Dink eers alleen na oor jou kontak met mense vandag. Lys almal wat jy kon…
Laai hier die mp3 klankbaan af. Terugvoer Ons leer deur ons eie stories te vertel. Blote kennis help nie regtig baie ver nie. 'n Mens moet saam met die kennis…
Sondagaand 18:30 - 24 Mei - Johannes 4 - Pinksterdiens 2 Laai hier die mp3 klankbaan af. Verwelkoming Die grootste verskil wat die evangelie maak, lê nie in wat IN…
Verwelkoming Die grootste verskil wat die evangelie maak, lê nie in wat IN mense gebeur nie, maar wat TUSSEN mense gebeur. Verhoudings tussen mense is die plek waar ware gemeenskap…