Reeks oor gasvryheid

Ons het ‘n reeks oor gasvryheid gedoen in die vierde kwartaal 2010. Iemand het my gevra daarna.  Daarom het ek hier ‘n opsomming gemaak van al die temas en die skakels na die preke ingesluit.  Aan die onderkant is ‘n paar bronne wat ons nuttig gebruik het om die reeks uit te werk.  Geniet!:
Leef gasvry – 10 Oktober 2010
Leef met kantlyne – 17 Oktober 2010
Leef bedagsaam – 24 Oktober 2010
Leef inklusief – 31 Oktober 2010
Leef vrygewig – 7 November 2010
Leef luisterend – 14 November 2010
Leef as getuie – 21 November 2010
Leef waarderend – 28 November 2010
Leef in verwagting – 5 Desember 2010 (Kerssang- en -dramadiens)

Chris

Ek is gemeenteleraar by NGK Somerstrand Port Elizabeth. Ek het twee passies in die lewe: om God en mense met my gawes te bedien. Jy kan my volg by Bybelskool.com, Facebook en Twitter.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.