6. The Satan and Demons

Spiritual Beings

Theme: 6. The Satan and Demons

Summerstrand 1 September 2019 18:30

INTRODUCTION

The storyline of the Bible presents a populated spiritual world, full of creatures who are in rebellion against their Creator, just like humans. Let’s look at the video for episode six of our series to learn more about the powers of spiritual evil in the story of the Bible. (more…)

Continue Reading6. The Satan and Demons

Bid tot God die Vader – Matteus 6:5-15

Gebed is nie ‘n vertoning vir mense nie, maar ‘n eerlike toenadering tot God as Vader. Jesus praat van ons “binneste kamer”, na die voorbeeld van die Joodse huise waar die binneste kamer as pakplek gedien het en nie vensters gehad het nie.  Daar moet ons die deur toemaak en in die verborgenheid tot die Vader bid.

Hoekom? Want God weet immers wat ons nodig het en sal ons privaat gebede beloon. Ons kan staatmaak op God se alwetendheid in gebed.

Ons hoef nie met woorde te mors soos die heidene nie, want God weet wat ons nodig het nog voordat ons vra.

Download the English translation: Pray to God the Father

HIER VOLG DIE HELE EREDIENS (more…)

Continue ReadingBid tot God die Vader – Matteus 6:5-15

5. The Angel of the Lord

INTRODUCTION

Just to recap. We are at session five of our series on Spiritual Beings:

  1. Spiritual Beings – introduction: we are not alone.
  2. Elohim – God is not alone.
  3. Divine Council – there is communication between God and Spiritual Beings, also between heaven and earth.
  4. Angels and Cherubim (and Seraphim) – they praise God and fulfil roles as messengers and missionaries for God.

Today we will look at a special angel, the Angel of the Lord. (more…)

Continue Reading5. The Angel of the Lord

Bid die beloftes van die Bybel – 2 Kronieke 7:11-16

Het jy al betekenisvolle plekke in jou lewe gehad? Waar iets jou geraak het. Waar jy ‘n besondere ervaring gehad het? Waar jou lewe in ‘n bepaalde rigting gestuur is? Waar jy ‘n belofte gekry het wat jou lewensteks geword het?

Die berg Moria is só ‘n betekenisvolle plek. Dit is die plek waar Abraham vir Isak moes offer, op die berg Moria. Dit is waar die engel hom gekeer het om Isak dood te maak, en Abraham ‘n ram in Isak se plek as brandoffer geoffer het (Gen 22). Die dorsvloer van Arauna is ook só ‘n betekenisvolle plek. ‘n Engel van die Here was besig om die volk links en regs met pes dood te slaan weens Dawid se hoogmoed. Toe daar al 70 000 mense van die pes dood is, het die Here Jerusalem jammer gekry, en die engel gestop toe hy by die dorsvloer van Arauna was.

Maar wat egter regtig merkwaardig is, is dat hierdie dorsvloer van Arauna waar die oordeel van God oor Dawid en sy volk afgewend is, en die berg Moria waar die Here ‘n ram in die plek van Isak vir Abraham gegee het, dieselfde plek is (2 Kron 3:1).

Hemel en aarde kom dus bymekaar op hierdie besondere plek. Die berg Moria. God sal voorsien. Die dorsvloer van Arauna. Die Here sal vergewe.

Dit is dan ook die plek waar die Here gekies het dat die tempel in Jerusalem gebou word. Dit sou nou ‘n plek van gebedsverhoring word. ‘n Plek waaraan die belofte van God om gebede te verhoor gekoppel sou word.

Ons tel die verhaal op net ná die tempel op dié besondere plek gebou is (2 Kron 2-5). Salomo het ‘n roerende gebed gebid het by die inwyding waarin hy onder ander noem dat God ook na die vreemdeling sal luister vanaf hierdie plek (2 Kron 6). Die Here het ook weereens met vuur geantwoord op die offers, en die volk het vrolik fees gevier voor Hom(2 Kron 7:1-10).

HIER VOLG DIE HELE EREDIENS:

Download the English translation: Praying the promises of the Bible – 2 Chronicles 7 (more…)

Continue ReadingBid die beloftes van die Bybel – 2 Kronieke 7:11-16

4. Angels and Cherubim

Spiritual Beings

Theme: 4. Angels and Cherubim

Summerstrand 18 August 2019 18:30

INTRODUCTION

I begin with an overview of the essence and work of angels, cherubim and seraphim. Then I will focus on Acts 12 where an angel’s exceptional involvement in the life and ministry of Peter is told, as well as the manner in which an angel killed Herod because he did not honour God.

My focus is: “And the chains fell off his hands”. This story attest to the reality of angels and the power of prayer.

VIDEO

Video on the Angels and Cherubim

Watch the video Angels and Cherubim – 58,7 MB

Spiritual Beings are copyright 2019 by The Bible Project and are available for viewing at www.thebibleproject.com“. (more…)

Continue Reading4. Angels and Cherubim

Vra sonder ophou – Lukas 18:1-8

Ons almal ken die grappie van die man wat ‘n grassnyer nodig gehad het. Maar, terwyl hy loop om sy buurman se grassnyer te gaan leen, werk hy hom so op daaroor dat die buurman moontlik gaan nee sê, dat toe die deur oopgaan, hy sommer sê: “Man, hou jou grassnyer!”

‘n Mens kan jou só opwerk oor ‘n moontlike nee-antwoord dat jy nooit eers by vra uitkom nie. Jy besluit sommer self wat die antwoord gaan wees, en kom nie eers sover om te vra nie.

Die gevaar is natuurlik dat só ‘n ervaring ons sommer negatief kan maak in ander situasies. Later skop jy die hond, by wyse van spreke, omdat jy moedeloos is dat jy nie jou sin in die werk of in jou huwelik gaan kry nie.

Jesus het geweet dat ons die werklikheid só kan ervaar, en dat veral die negatiewe ervarings van die lewe ons negatief kan maak oor God, en dat ons kan dink dat Hy soos jou buurman is wat jy dink nie sy grassnyer vir jou sal leen nie.

Die gevaar is dat sulke ervarings ons Godsbeeld kan affekteer. Dat ons later kan dink, maar God is soos ons buurman. En dan óf moedeloos raak om te bid, óf nog erger, ophou om te bid.

Daarom vertel Hy vir ons ‘n gelykenis om ons te bemoedig. En Hy gebruik ‘n voorbeeld uit die regstelsel, ‘n regter wat goddeloos en liefdeloos was, wat nie volgens God se wette optree nie, en ook nie volgens die samelewing se wette nie. ‘n Korrupte vent.

En Jesus kontrasteer God met hierdie korrupte regter om ons iets belangriks van God te leer – Lukas 18:1-8.

HIER VOLG DIE HELE EREDIENS: Ask without ceasing – Luke 18 (more…)

Continue ReadingVra sonder ophou – Lukas 18:1-8

3. Divine Council

Spiritual Beings

Theme: 3. Divine Council

Summerstrand 11 August 18:30

INTRODUCTION

We are not alone!

To recap

1. In the beginning God created two realms, the heavens and the earth. This is the setting for the story of the Bible.

We are more familiar with the human and earthly side of it. But there is another set of characters, the spiritual beings of the heavenly realm who also take part in this earthly story.

God is not alone!

2. One category of spiritual beings is the Elohim. They attest to the fact that we live in a god-congested universe. We focussed on two types of Elohim, the gods of the nations, and the gods of religion. And we heard that God is above those Elohim, He is the Elohim of the Elohim. As Paul says:

“For although there are many that that are called gods in heaven or on earth (as indeed there are many gods and many lords) – yet for us there is One God, the Father, from whom are all things and for whom we exist, and one Lord, Jesus Christ, through whom are all things and through whom we exist.” (1 Cor 8:5-6)

3. There is a fascinating group of Spiritual Beings that is called the Divine Council. Let’s look at the third of our videos on the Spiritual Beings. (more…)

Continue Reading3. Divine Council

Vertrou dat God luister – Nehemia 1:1-2:8

Miskien het jy die video van komediant DJ Pryor met sy 19 maande ou seun gesien: https://www.youtube.com/watch?v=Yn8j4XRxSck.

DJ is natuurlik briljant deurdat hy sin maak van sy seun se brabbeltaal. En dit in ‘n betekenisvolle gesprek verander. Die seuntjie beïndruk ‘n mens ook met sy gebare en konneksie met sy pa en die kamera. Maar, dit bly brabbeltaal!

Dit het my laat dink oor gebed, en dat iets daarvan ook in ons gebede gebeur. Dat God sin maak van ons brabbeltaal, omdat ons in ‘n verhouding is met Hom. Dat Hy reageer op ons gebare vanuit die konneksie met ons.

HIER VOLG DIE HELE EREDIENS

Download English translation: Trust God to listen – Nehemiah 1 (more…)

Continue ReadingVertrou dat God luister – Nehemia 1:1-2:8

2. Elohim

Spiritual Beings

Theme: 2. Elohim

Summerstrand 18:30 4 August

INTRODUCTION

We are not alone!

To recap

In the beginning God created two realms, the heavens and the earth. This is the setting for the story of the Bible.

We are more familiar with the human and earthly side of it. But there is another set of characters, the spiritual beings of the heavenly realm who also take part in this earthly story.

Let’s look at the second of our videos on the Spiritual Beings. (more…)

Continue Reading2. Elohim

Verkondig met vrymoedigheid – Handelinge 4:23-31

Die Christen straatprediker Oluwole Ilesanmi is onlangs gearresteer in London, omdat hy die evangelie verkondig het. Die polisie het die Bybel uit sy hand uit geruk en hom kilometers ver daarvandaan afgelaai, sonder geld en sonder sy Bybel. Net omdat hy die evangelie in die openbaar op ‘n straathoek verkondig het.

Oluwole het wel ‘n week terug sy saak gewen teen Scotland Yard, met die ondersteuning van die organisasie Christian Concern, en hulle het hom ‘n paar pond gegee vir sy onregmatige arrestasie.

Die vraag is egter of hy dit weer sal doen. En ander straatpredikers?

Wat sou jy doen?

Dit is ‘n situasie waarin die eerste gemeente hulle ook bevind het.

Hulle was al ‘n gemeente van 5 000 lidmate wat ‘n groeiende impak op Jerusalem gehad het, waar wonderwerke amper daagliks gebeur het. Hulle het in die tempel gepreek. Op die strate gepraat.

Skielik word hulle leiers egter in die tronk gegooi. Hulle publieke stem word brutaal stilgemaak. Hulle word beveel om op geen manier hoegenaamd verder oor Jesus in die openbaar te praat of mense te onderrig in die evangelie nie. Nie in die tempel nie. Nie op die strate nie.

Die gevaar was groot dat almal glossofobie ontwikkel – die vrees waaraan een uit elke vier mense lei – die vrees om in die openbaar te praat.

Wat gaan hulle nou doen?

HIER VOLG DIE HELE EREDIENS:

English translation: Proclaim boldly (more…)

Continue ReadingVerkondig met vrymoedigheid – Handelinge 4:23-31