Hier is ‘n seleksie van 309 van my preke die afgelope dekade wat jy kan lees en selfs ook gebruik as dit van toepassing is in jou eie konteks. Die preke – meesal in die vorm van eredienste met die volle liturgie – strek van 2008 tot 2018 en is volgens die orde van die Bybelboeke gesorteer. Die laaste een is op 30 Desember 2018 gelewer. (Hier is dit in kronologiese orde). Die preke daarna kan jy by ngkerksomerstrand bereik.