Die tema van Pinkster 2018 in die gemeente NGK Somerstrand was ‘n metafoor vir die vraag na die vervulling van God se beloftes – letterlik en geestelik. Wanneer kom die reën?
Hier is die preke van dié reeks. Daar is ook ‘n klankbaan by elke preek.
Publikasies, preke en perspektiewe