Ek wil hier van my bydraes in preke, publikasies en perspektiewe op allerlei beskikbaar stel. Vul jou e-pos in in die regterkantse Subscribe per e-pos widget en jy sal van tyd tot tyd in kennis gestel word daarvan.
Hier is ‘n seleksie van die Bybelboeke wat ek by Bybelskool.com hoofstuk vir hoofstuk hanteer het:
- 1 en 2 Konings
- 1 en 2 Korintiërs
- 1 en 2 Kronieke
- 1 en 2 Samuel
- 1 en 2 Tessalonisense
- 1 en 2 Timoteus
- 1&2&3 Johannes
- 1 Petrus
- 2 Petrus
- Amos
- Daniël
- Die Twaalf Kleiner Profete – reeks (skakels na individuele profete ook individueel geplaas in hierdie lys)
- Efesiërs
- Esegiël
- Esra
- Ester
- Filemon
- Filippense
- Galasiërs
- Habakuk
- Haggai
- Handelinge (ook as reeks saam met Lukas)
- Hebreërs
- Hooglied
- Hosea
- Jakobus
- Jesaja
- Jeremia
- Joël
- Johannes
- Jona
- Judas
- Klaagliedere van Jeremia
- Kolossense
- Lukas (ook as reeks saam met Handelinge)
- Lukas-Handelinge
- Maleagi
- Markus
- Matteus
- Miga
- Nahum
- Nehemia
- Obadja
- Openbaring
- Prediker
- Psalms – reeks (ook individueel as die onderskeie vyf Psalmboeke gelys)
- Psalms 1-41
- Psalms 42-72
- Psalms 73-89
- Psalms 90-106
- Psalms 107-150 (plus 151)
- Romeine
- Rut
- Sagaria
- Sefanja
- Spreuke
- Titus
Hier is ‘n seleksie van preke uit 2015 en 2014 in omgekeerde datumvolgorde (nuutste eerste):
- We are and make disciples – Luke 10:1-16
- Heiligheid – Efesiërs 4:17-24
- Liefde – Romeine 13:8-14
- God is barmhartig – Psalm 112
- God is regverdig – Psalm 111
- God is heilig – 1 Petrus 1:13-16
- Die Gees begelei ons om reg te doen en lief te hê – 1 Johannes 3
- Ek glo aan die opstanding van die vlees en ‘n ewige lewe – 1 Johannes 5
- Ek glo aan die vergewing van sondes – 1 Johannes 1
- Die Gees bring lewe vir ander – Johannes 7:37-39
- Nie deur mag of deur krag nie, maar deur my Gees – Sagaria 4
- Die moed om onreg aan te spreek – Miga 3
- Julle sal Hom sien (Paassondag) – Markus 16:1-8
- Lydingsverhale inspireer (Goeie Vrydag) – Jesaja 52:13-53:12
- Laat Jesus deur jou bid – Johannes 17:1-26
- ‘n Hart wat volhard – Matteus 4:1-11
- Laat Jesus deur jou voete was – Johannes 13:1-17
- Julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak – Johannes 8:31-38
- Hy het hulle twee-twee uitgestuur na na elke dorp en plek wat Hy nog wou besoek – Lukas 10:1-16
- Here, as U wil, kan U my rein maak – Matteus 8:1-4
- Toe Hy hom sien, het Hy hom innig jammer gekry – Lukas 10:25-37
- Hoe lank gebeur dit al met hom? – Markus 9:14-29
- Is wonderwerke moontlik vandag? – Matteus 9:1-8
- Hou moed, kind, jou sondes word vergewe – Matteus 9:1-8
- God maak gebreekte potlode weer skerp – Filippense 4:4-8
- Ek weet wat Ek vir julle beplan – Daniël 9
- Jesus sorg vir dié wat Hom vertrou – Lukas 8:40-56 (Oujaarsdiens 2014)
- Geloofsekerheid – Hebreërs 10:19-39
- Ongeloof – Hebreërs 3:12-4:13
- Gawes – Hebreërs 2:1-4
- Aanbid saam – Matteus 18:15-20
- Dien saam – Galasiërs 6:1-10
- Groei saam – 1 Tessalonisense 5:1-11
- Vra, en vir julle sal gegee word – Jeremia 42
- Ons waag in geloof – Hebreërs 12:1-3
- Ons gee om – Filippense 4:10-20
- Ons luister na God – Filippense 1:9-11 (Daniël bygewerk by aanddiens)
- Ons luister na God – Filippense 1:9-11
- Die gelykenis van die grond – Matteus 13
- Kom na My toe en Ek sal julle rus gee – Matteus 11:16-30
- Vier voorbeelde van gasvryheid in die Bybel – Matteus 10:40-42
- Gasvryheid ontsluit God se teenwoordigheid – Matteus 10:40-42
- Om die genadejaar van die Here aan te kondig – Lukas 4:18-19
- Die Gees van die Here is op My – Lukas 4:18
- Uitgestelde verwagting (Hemelvaart) – Handelinge 1:1-11
- Relationship status – it’s complicated – Genesis 38
- Onderlinge verbondenheid – Handelinge 2:42-47
- Memory Full – Hoe kom ek by alles uit? – Matteus 11:25-30
- Jesus het opgestaan – Handelinge 2:14-32
- Die fyn lyn tussen spot en geloof – Matteus 27:27-31
- Onverwagse opbrengste – Matteus 6:19-34
- Die derde wonderteken van Jesus – die genesing van die man by Betesda – Johannes 5:1-17
- Sout-van-die-aarde mense – Matteus 5:13-16
- Swaarkry word beloon – Matteus 5:1-12
- Al wat ek wens, is om Christus te ken – Filippense 3:3-14 (Oujaarsdiens 2013)